Breadcrumbs

OUD CVO-LEERLINGE PRESTEER

 

IMG 20160413 WA004Este Vosser (matrikuleer in 2012) het in 2015 haar BCOM-graad verwerf

aan Noordwes Universiteit vir Geoktrooieerde Rekenmeester.

Baie geluk!

 

Fanie Geldenhuys

Fanie Geldenhuys (matrikuleer in 2012) het in 2015 sy BA-graad verwerf

aan Noordwes Universiteit vir Menslikebewegingskunde.

Baie geluk!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

facebook

Kopiereg © 2015 Alle regte voorbehou. CVO Skool Lichtenburg .