Breadcrumbs

2015 Graad 12's

2015

 

Van links: Franco Landsberg (Gr.7) ontvang trofee vir Senior Kultuur seun van die jaar, Elria Kruger (Gr.12) ontvang trofee vir die beste gemiddeld in RTT asook 'n sertifikaat vir algehele 5de plek in BCVO se Top 5 kandidate, Mnr Tom van Jaarsveld (Skoolhoof), Anin Wilson (Gr. 12) ontvang trofee vir die beste gemiddeld in Afrikaans en Rekeningkunde asook 'n sertifikaat vir algehele 2de plek in BCVO se Top 5 kandidate, Brandon Kruger (Gr. 12) ontvang trofee vir die beste gemiddeld in Wiskunde Geletterdheid, Isel Kruger (Gr. 11) ontvang trofee vir Senior Sportvrou van die jaar.

 

 

2013 Graad 12's

 

2012Van links: Rene Snyman ontvang die trofee vir die beste gemiddeld in Wiskunde Geletterdheid, Mnr Tom van Jaarsveld (Skoolhoof), Laurentius van Rouendal ontvang die trofee vir die beste gemiddeld in Ingenieursgrafika en Ontwerp en Wiskunde

 

 

2012 Graad 12's

 

2011 Lane ConradieLane Conradie saam met haar ouers ontvang die trofee vir die beste gemiddeld

in Lewenswetenskap en Wiskunde

asook 'n sertifikaat vir algehele 1ste plek in BCVO se Top 5 kandidate.

 

2011 Estie Vosser

Estie Vosser saam met haar ouers ontvang die trofee vir die beste gemiddeld in Geografie 

facebook

Kopiereg © 2015 Alle regte voorbehou. CVO Skool Lichtenburg .