Breadcrumbs

SKOOLLIED

Waar die groenmielies groei op die Wes-Transvaalse vlaktes,
groei ons steeds,

groei ons hoog
CVO-skool Lichtenburg.

Waar die Springbokke spring
en die voëls hul deuntjie sing,
sing ons steeds die lied van
CVO-skool Lichtenburg.

Die Here is ons vesting,
Hy’s altyd naby ons,
Bid ons saam, sing ons saam,
CVO-skool Lichtenburg.

 


Skoollied is geskryf en gekomponeer in 1995 deur 'n graad 8-leerling, Charmaine Kilian

facebook

Kopiereg © 2015 Alle regte voorbehou. CVO Skool Lichtenburg .