Breadcrumbs

SKOOLDRAG

Ouers word aangeraai om die voorgeskrewe skooldrag by die amptelike leweransiers te koop, aangesien die beste waarde by die leweransier verkry word. Die CVO-Skool se amptelike leweransier is “4School”.
Alle items soos hieronder voorgeskryf is reeds beskikbaar (behalwe die items wat met ʼn * gemerk is). Telefoonnommer: 018 632 5655

SOMERSDRAG (GRAAD 1 TOT GRAAD 7)

DOGTERS SEUNS
Groen skoolrok – nie korter as 10 cm van die grond wanneer die dogter op haar knieë staan nie en nie korter as direk onder die knie wanneer die dogter regop staan nie. Liggroen kortmou skoolhemp
Geskikte onderklere – dra van spanbroeke en fietsry broeke onder rokke is ontoelaatbaar. Grys kortbroek
Jade kortkouse Skoolkouse – opgetrek
* Swart skoolskoene met bandjie oor voet * Swart skoolskoene (sien reëls)
Skooltrui / Windbreker (Gr. 1-3) / Moulose trui Skooltrui / Windbreker (Gr. 1-3) / Moulose trui
Indien hulle dit so verkies, mag hulle kaalvoet skool toe kom Indien hulle dit so verkies, mag hulle kaalvoet skool toe kom
Geen dasse Geen dasse

 

WINTERSDRAG (GRAAD 1 TOT 7)

DOGTERS SEUNS
Vlootblou langbroek Grys langbroek
Liggroen seunshemp GLiggroen seunshemp
Somersrokkie met skooltrui en/of windbreker / baadjie  
“French navy” gebreide langkouse by die rok en jade sokkies by die langbroek Skooltrui / windbreker / skoolbaadjie
* Swart skoolskoene met bandjie oor voet * Swart skoolskoene (sien reëls) met veters
Skoolkouse Skoolkouse
Vlootblou serp en handskoene is toelaatbaar. (By skool verkrygbaar) Vlootblou serp en handskoene is toelaatbaar. (By skool verkrygbaar)
Gr. 1 – 3 Sweetpakke Gr. 1 – 3 Sweetpakke
Leerlingraad dogters: Wit hemde en jade rompies (volgens skoolpatroon) Leerlingraad seuns: Wit hemde en grys broeke

Dat alle leerlinge vanaf graad vier tot sewe ook baadjies sal infaseer wanneer die huidige windbrekers te klein of verweer raak. Leerlinge graad een tot drie: Hierdie leerlinge sal die keuse hê om windbrekers of baadjies te dra na die keuse van die ouer.

 

SOMERSDRAG (GRAAD 8 TOT 11)

DOGTERS SEUNS

Navy rompies (volgens skoolpatroon) –nie korter as 8cm van die middel van die knieë af, as leerling regop staan nie. Liggroen kortmou skoolhemp – netjies in rompies gesteek.

Liggroen kortmou skoolhemp
Geskikte onderklere – dra van spanbroeke en fietsry broeke onder rokke is ontoelaatbaar. Grys kortbroek
Jade kortkouse Skoolkouse – opgetrek
* Swart skoolskoene met bandjie oor voet. (Verpligtend) * Swart skoolskoene (sien reëls) Geen dik sole
Skooltrui / skoolbaadjie Skooltrui / skoolbaadjie

 

WINTERSDRAG (GRAAD 8 TOT 11)

DOGTERS SEUNS
Vlootblou langbroek Grys langbroek
Liggroen seunshemp met skooltrui en/of baadjie en das Liggroen seunshemp met das
Somersdrag met skooltrui en/of baadjie  
Langkouse by die romp en jade sokkies by die langbroek Skooltrui / skoolbaadjie
* Swart skoolskoene met bandjie oor voet * Swart skoolskoene (sien reëls) met veters of Bronx
Skoolkouse Skoolkouse
Vlootblou serp en handskoene is toelaatbaar. (By skool verkrygbaar) Vlootblou serp en handskoene is toelaatbaar. (By skool verkrygbaar)

Dat by alle hoërskool leerlinge baadjies sal infaseer wanneer nuwe drag aangekoop moet word.

 

SOMERSDRAG (GRAAD 12)

DOGTERS SEUNS
Vlootblou langbroek Grys langbroek
Liggroen seunshemp met skooltrui en/of baadjie en das Liggroen seunshemp met das
Somersdrag met skool en/of baadjie  
* Swart skoolskoene met bandjie oor voet. (Verpligtend) * Swart skoolskoene (sien reëls) met veters of Bronx
Skoolkouse Skoolkouse
Vlootblou serp en handskoene is toelaatbaar. (By skool verkrygbaar) Vlootblou serp en handskoene is toelaatbaar. (By skool verkrygbaar)
Leerlingraad dogters: Wit hemde Leerlingraad seuns: Wit hemde

 

WINTERSDRAG (GRAAD 12)

DOGTERS SEUNS
Navy langbroek Grys langbroek
Liggroen langmou seunshemp met das Liggroen langmou seunshemp met das
* Swart skoolskoene met bandjie oor voet * Swart skoolskoene (sien reëls) met veters
Skooltrui / skoolbaadjie Skooltrui / skoolbaadjie

Leerlingraad – dogters en seuns – wit hemde
Geen windbrekers by die hoërskool nie!!

 

SPORTDRAG

DOGTERS SEUNS
Skool sweetpak Skool sweetpak
Atletiekdrag en landloop: Skoolbroekie en Jade hempie Atletiekdrag en landloop: Skoolbroekie en Jade hempie
Netbaldrag: Skool voorsien rompie: Jade T-hemp – self aankoop Rugbydrag: Skool voorsien trui. Wit broek – self aankoop
Krieket: Wit drag Krieket: Wit drag
Algemeen: ʼn T-hemp is verkrygbaar by leweransiers wanneer leerlinge nie sweetpak baadjie wil dra nie.

Sweetpakke sal in die toekoms slegs by sportgeleenthede gedra word. Alle dogters sal dan in die winter die skoollangbroek en skoolbaadjie kan dra.

facebook

Kopiereg © 2015 Alle regte voorbehou. CVO Skool Lichtenburg .